Eriospermum crispum is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap by Calitzdorp voor. Die bevolking se getalle het met 30% gedaal die afgelope 100 jaar, hoofsaaklik weens volstruis boerdery. Die boerdery veroorsaak dat die habitat agteruitgaan en die bevolkings gefragmenteerd raak. Die totale bevolking word op minder as 10,000 plante geskat.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

crispum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika