Eriospermum coactum is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap van Springbok tot by Kamieskroon voor. Daar is vier bevolkings bekend en die spesie word bedreig deur verlies en agteruitgang van sy habitat.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
coactum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika