duimnael|upright|Die Westendtoring

Die Westendtoring (Duits: Westend Tower) is 'n wolkekrabber wat in 1993 in die Duitse stad Frankfurt am Main voltooi is. Die toring huisves die hoofkwartier van die Duitse bankmaatskappy DZ Bank. Die toring het 'n hoogte van 208 meter en 53 verdiepings. Die toring is die derde hoogste wolkekrabber in Duitsland.

Eksterne skakels

frankfurt.de

Kategorie:Geboue en strukture in Frankfurt am Main Kategorie:Wolkekrabbers in Duitsland