Eriospermum ramosum is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, wes van Kamiesberg tot by Riethuis voor. Die is 'n redelike onbekende spesie en daar is slegs vier bevolkings bekend.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
ramosum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika