Eriospermum bracteatum is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap naby Grahamstown voor. Daar is slegs twee bevolkings bekend en hulle word bedreig deur indringerplante, gewasverbouing en versameling as medisyne.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
bracteatum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika