Macrostylis villosa is 'n klein struik wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Mamre voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1 800 km² en sy bevolking het reeds met 50% die afgelope 140 jaar gedaal weens stedelike ontwikkeling, gewasverbouing en indringerplante. Die oorblywende gedefragmenteerde bevolkings se getalle daal steeds.

Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Macrostylis villosa subsp. minor I.Williams Macrostylis villosa subsp. villosa

Macrostylis villosa subsp. minor word as uitgestorwe beskou.https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:916451-1

Verwysings

Bronnelys Plants of the World Plants of the World Online

villosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika