Aristea inaequalis is 'n knolagtige geofiet wat tot die genus Aristea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom van die Bokkeveldberge suidwaarts tot by die Pakhuispas in die noordelike Sederberg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 3 311 km² en word bedreig deur moontlike ontginning van sand.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
inaequalis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika