Aristea grandis is 'n knolagtige geofiet wat tot die genus Aristea behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en kom vanaf Inanda tot by die Kloof-Hillcrest gebied voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 10 km² en een bevolking is reeds uitgewis deur ontwikkeling. Die oorblywende bevolking word bedreig deur te min veldbrande.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
grandis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika