Aristea palustris is 'n knolagtige geofiet wat tot die genus Aristea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Agulhasvlakte en hellings van die Bredasdorpberg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 560 km². Die spesie word bedreig deur indringerplante.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

palustris Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika