Aristea cistiflora is 'n knolagtige geofiet wat tot die genus Aristea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Langeberg naby Swellendam voor. Hier is twee gefragmenteerde bevolkings wat bedreig word deur indringerplante. Die plant het 'n voorkomsgebied van slegs 4 km²

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

cistiflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika