Die maagbossie (Aristea africana) is 'n knolagtige geofiet wat tot die genus Aristea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Gifberg tot by Bredasdorp en Riversdal voor.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

africana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika