Aristea anceps is 'n knolagtige geofiet wat tot die genus Aristea behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom van Joubertina tot by Oos-Londen voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 21 532 km² en is deel van die fynbos.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
anceps Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika