Alia Bhatt 15 Maart 1993) is 'n Britse aktrise van Indiese afkoms wat hoofsaaklik in Hindi-films speel. In 2022 het die Amerikaanse tydskrif Time die Time100 Impact-toekenning aan haar toegeken en in 2024 is sy deur Time 100 as een van die 100 invloedrykste mense ter wêreld aangewys.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Britse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1993