duimnael Okita Sōji (沖田 総司, 1842 of 1844 – 19 Julie 1868) was 'n Japannese samoerai en die kaptein van die eerste eenheid van die Shinsengumi, 'n spesiale polisiemag in Kioto gedurende die laat sjogunaat-periode. Hy was een van die beste swaardvegters van die Shinsengumi. Eksterne skakels
Kategorie:Japannese militariste Kategorie:Geboortes in die 1840's Kategorie:Sterftes in 1868