Andrew David "Butch" James (gebore in Johannesburg, 8 Januarie 1979) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tot 2011 vir die Springbokke, en tot in 2013 met sy uittrede vir die Sharks superrugby gespeel het. Hy is 'n veelsydige agterspeler, maar het veral op losskakel presteer.
Eksterne skakels
Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense