Derek Stanley Arthur Warwick (gebore 27 Augustus 1954) is 'n Britse voormalige renjaer wat tussen 1981 en 1993 aan Formule Een-wedrenne deelgeneem het. In uithouvermoërenne het Warwick die Wêreldsportmotorkampioenskap en die 24-uur van Le Mans gewen, beide in 1992 met Peugeot.

duimnael|links|Derek Warwick se Superstox-renmotor, Matchams Park, 1973 Warwick is in Alresford, Hampshire, Engeland gebore. Hy het in 1981 vir Toleman geteken en sy debuut by die San Marino Grand Prix gemaak; hy het eers in die TG181 gekwalifiseer tydens die seisoen-afsluitende Caesars Palace Grand Prix. In 1984 het hy vier podiumplekke met Renault behaal.

Hy het die Superstox Engelse Kampioenskap in 1971 gewen en die Wêreldkampioenskap by Wimbledon-stadion in 1973.

In 2005 en 2006 het hy in die eerste seisoen van die Grand Prix Masters-formule vir uitgetrede Formule Een-jaers gejaag. Hy het as die vierde bestuurder aan drie Grands Prix in 2010 en 2011 deelgeneem. Hy was president van die Britse Renbestuurdersklub (2011-2017), waar hy Damon Hill opgevolg het en Paddy Hopkirk voorafgegaan het.

Formule Een-uitslae

Jaar Inskrywer Onderstel Enjin 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 Plek Punte1982 Toleman Motorsport Toleman TG181C Hart 415T 1.5 L4 t RSA BRA VSWNC0 Toleman Group SMR BEL MON DET KAN NED GBR FRA GER OOS SWI Toleman TG183 ITA CPL 1983 Toleman Motorsport Toleman TG183B Hart 415T 1.5 L4 t BRA VSW FRA SMR MON BEL DET KAN GBR GER OOS NED ITA EUR RSA 14de 9 1984 Équipe Renault Renault RE50 Renault EF4 1.5 V6t BRA RSA BEL SMR FRA MON KAN DET DAL GBR GER OOS NED ITA EUR† POR 7de 231985 Équipe Renault Renault RE60 Renault EF4B 1.5 V6t BRA POR SMR† MON KAN DET FRA14de5 Renault RE60B Renault EF15 1.5 V6t GBR GER OOS NED ITA BEL EUR RSA AUS 1986 Olivetti Brabham Brabham BT55 BMW M12/13/1 1.5 t BRA SPA SMR MON BEL KAN DET FRA GBR GER HON OOS ITA POR MEX AUS NC 01987 Arrows Megatron Arrows A10 Megatron M12/13 1.5 L4 BRA SMR† BEL MON DET FRA GBR GER HON OOS ITA POR SPA MEX JPN AUS 16de 31988 Arrows Megatron Arrows A10 Megatron M12/13 1.5 L4 BRA SMR MON MEX KAN DET FRA GBR GER HON BEL ITA POR SPA JPN AUS 8ste 171989 Arrows Ford Arrows A11 Ford Cosworth DFR 3.5 V8 BRA SMR MON MEX VSA KAN FRA GBR GER HON BEL ITA POR SPA JPN AUS 10de 71990 Camel Team Lotus Lotus 102 Lamborghini 3512 3.5 V12 VSA BRA SMR MON KAN MEX FRA GBR GER HON BEL ITA POR SPA JPN AUS 14de 3 1993 FootworkMugen-HondaFootwork FA13B Mugen-Honda MF-351HB 3.5 V10 RSA† BRA 16de 4 Footwork FA14 EUR SMR SPA MON KAN FRA GBR GER HON BEL ITA POR† JPN† AUS

Wêreld-Sportmotorkampioenskapuitslae Jaar Inskrywer Klas Onderstel Enjin 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Plek Punte1983Porsche Kremer RacingCKremer CK5Porsche Type-935 3.0 L F6 tMNZSILNÜRSPAFUJKYALMSNC01986 Silk Cut JaguarC1Jaguar XJR-6Jaguar 6.5 L V12MNZSILLMSNORBRHJERNÜRSPAFUJ3de811991Silk Cut JaguarC1Jaguar XJR-14Jaguar HB 3.5 L V8SUZMNZSILNÜRMAGMEXJPN2de79Jaguar XJR-12Jaguar 7.4 L V12LMS1992Peugeot Talbot SportC1 Peugeot 905 Evo 1BPeugeot SA35-A2 3.5 L V10MNZSILLMSDONSUZMAG1ste98

Verwysings

Kategorie:Formule Een-renjaers Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense