Die kommetjieteewater (Adenandra uniflora) is 'n klein struikie wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Die plant is deel van die fynbos en staan ook as die bergskaapboegoe en betsie bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

uniflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika