Die aasvoëlbossie (Pteronia pallens) is 'n struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Die plant staan ook as die aasvoëbloubessie, armoedsbos, bloubossie, gombossie, Joggemscholtzbos, mierbossie, Scholtzbos, Scholtzbossie, skitterybossie, stolsbos, swaelbos, witbas, witbossie, witgatbossie en die witstambos bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanri Plants of the World

pallens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika