Die bleekbossie (Pteronia leucoclada) is 'n struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap voor.

Die plant staan ook as die witbasbossie, witbossie en die witgatbossie bekend.

Bronnelys REDLIST Sanri Plants of the World

leucoclada Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika