Die geelgombos (Pteronia divaricata) is 'n struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika en in Suid-Afrika kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Die spesie staan ook as die geelknopbos en die spalkpenbos bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanri Plants of the World

divaricata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika