Die 1986 Formule 1-seisoen was die 40ste FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen. Dit het op 23 Maart begin en op 26 Oktober ná sestien wedrenne geëindig. Die bestuurderskampioenskap is vir die tweede keer deur Alain Prost gewen.

Kategorie:Formule Een-seisoene