'n Los, ook genoem 'n Rooikat, is enige van die vier bestaande spesies (die Kanadese los, Iberiese los, Eurasiese los en die bobcat) binne die mediumgrootte wildekat-genus Lynx. Die naam het sy oorsprong in Middel-Engels via Latyn van die Griekse woord lynx, afgelei van die Indo-Europese wortel *leuk- ('lig', 'helderheid'), met verwysing na die helderheid van sy reflektiewe oë.
Verwysings
Kategorie:Soogdiere Kategorie:Carnivora Kategorie:Felidae Kategorie:Katagtiges