duimnael Klaus Martin Schwab (gebore 30 Maart 1938) is 'n Duitse meganiese ingenieur, ekonoom en stigter van die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF). Hy het as die WEF se voorsitter opgetree sedert die stigting van die organisasie van 1971 tot 2025. In Mei 2024 het WEF aangekondig dat Schwab teen Januarie 2025 van sy rol as Uitvoerende Voorsitter na voorsitter van die Raad van Trustees sal skuif. Geen opvolger is nog aangewys nie.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse entrepreneurs