Metalasia albescens is 'n halfstruik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die suidelike Sederberg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 90 km² en daar is vyf bevolkings bekend tussen die Kromrivier piek en die Matjiesrivier gebied. Die spesie is deel van die fynbos en kom op hoogtes van 700 m voor. Die spesie word as seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
albescens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika