Massonia sempervirens is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom moontlik by Prins Albert voor. Daar is baie onsekerheid oor die spesie en meer ondersoeke is nodig om die onsekerheid uit te klaar.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
sempervirens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika