duimnael|Charlotte Reihlen Charlotte Luise "Lotte" Reihlen, gebore Charlotte Mohl (26 Maart 1805 - 21 Januarie 1868), was 'n Duitse diakones. In 1853 was sy een van die stigters van die evangeliese Diakonissenanstalt Stuttgart en in 1841 'n privaat meisieskool begin, waaruit die Evangelise Mörike-Gimnasium Stuttgart na vore gekom het. Haar skildery Die smal en breë weg van 1867 is in verskeie weergawes gepubliseer en in baie tale wêreldwyd in pieëtistiese kringe versprei.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1805 Kategorie:Sterftes in 1868