Die doringvalsnetel (Acalypha sonderiana) is 'n struik of 'n boom wat deel van die Euphorbiaceae familie is. Die spesie is inheems aan Eswatini, Kenia, Mosambiek en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor.
Die boom se FSA-nommer is 335.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
sonderiana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika