duimnael|'n Verlate winkelsentrum in die V.S.A. 'n Verlate winkelsentrum, (in Engels bekend as 'n ghost mall of zombie mall), is 'n winkelsentrum wat min verbruikersverkeer het of op een of ander manier agteruitgaan.

Baie winkelsentrums in Noord-Amerika word as "dood" beskou as hulle geen oorlewende ankerwinkel of opvolger het wat mense na die winkelsentrum kan lok nie. Sonder die voetgangerverkeer wat afdelingswinkels voorheen gegenereer het, daal verkoopsvolumes vir byna alle winkels en kan huurinkomste van daardie winkels nie meer die duur instandhouding van die winkelsentrums volhou nie.

Verwysings

Eksterne skakels

kategorie:Winkelsentrums