duimnael Minoru Genda (源田 実, Genda Minoru, 16 Augustus 1904 – 15 Augustus 1989) was 'n keiserlike Japannese vlootvlugoffisier, JASDF-generaal en politikus. Hy is veral bekend daarvoor dat hy gehelp het om die aanval op Pearl Harbor te beplan. Na die oorlog het hy die derde stafhoof van die Japanse Lug-selfverdedigingsmag geword.

Bronne Peattie, Mark R., Sunburst: The Rise of Japanese Naval Air Power 1909-1941, Annapolis, Maryland: Naval Institute Press, 2001, Prange, Gordon William; Donald M. Goldstein, Katherine V. Dillon. (1991) At dawn we slept: the untold story of Pearl Harbor, edition 60. Penguin Books. Roehrs, Mark D.; William A. Renzi (2004) World War II in the Pacific, edition 2. M.E. Sharpe. Shinsato, Douglas T. and Tadanori Urabe, For That One Day: The Memoirs of Mitsuo Fuchida, Commander of the Attack on Pearl Harbor, Kamuela, Hawaii: eXperience, inc, 2001. .

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Japannese militariste Kategorie:Japannese in die Tweede Wêreldoorlog