duimnael|Mitsuo Fuchida Mitsuo Fuchida (淵田 美津雄, Fuchida Mitsuo, 3 Desember 1902 – 30 Mei 1976) was 'n Japannese kaptein in die Japannese Keiserlike Vlootlugmag en 'n bomwerperwaarnemer in die Keiserlike Japanese vloot voor en tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy is miskien die beste bekend daarvoor dat hy die eerste vlaag lugaanval op Pearl Harbor op 7 Desember 1941 gelei het. Fuchida het onder die algehele vlootbevelvoerder, vise-admiraal Chūichi Nagumo gewerk, en was verantwoordelik vir die koördinering van die hele lugaanval.

Bronne Bibliography

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1902 Kategorie:Sterftes in 1976 Kategorie:Japannese militariste Kategorie:Japannese in die Tweede Wêreldoorlog