Sadio Mané (gebore 10 April 1992) is 'n Senegalese professionele sokkerspeler wat as 'n voorspeler of linkervleuel vir die Saudi Pro League-klub Al-Nassr en die Senegalese nasionale span speel. Hy word allerweë beskou as een van die grootste Afrika-spelers van alle tye.

Verwysings

Kategorie:Senegalese sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense