Léon Yombe (* 7 April 1944) is 'n Kongolese atleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 1964 deelgeneem.Léon YombeLeon YOMBE Met Henri Elende het Yombe die eerste span uit die Republiek van die Kongo uitgemaak wat aan die Olimpiese Spele deelgeneem het.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Kongolese atlete