Ghyd-Kermeliss-Holly Olonghot (* 15 Maart 1986) is 'n Kongolese atleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2008 deelgeneem.Ghyd OlonghotGhyd-Kermeliss-Holly OLONGHOT Hy het aan die 100 meter-naelloop deelgeneem en 7de in sy uitdun geplaas sonder om na die tweede rondte deur te dring. Hy het die afstand in 'n tyd van 11.01 sekondes gehardloop.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Kongolese atlete