70px|links|Vlag van die Woiwodskap Wes-Pommere Kaart 180px Wapen en vlag 75px|Wapen van die Woiwodskap Wes-Pommere 150px|Vlag van die Woiwodskap Wes-Pommere Basiese gegewens Setel van die woiwode: Szczecin Setel van die parlement: Szczecin Woiwode: Piotr Jania Woiwodskapsmaarskalk: Olgierd Geblewicz Grootste stad: Szczecin ISO 3166-2: PL-ZP Nommerplate: Z Bevolking: 1 693 284 (30 Junie 2009) Bevolkingsdigtheid: 74 inw. per km² Geografie Oppervlakte: 22 896 km² - waarvan land: ? km² - waarvan water: ? km² Strekking: Noord-suid: tot 216,29 kmWes-oos: tot 192,50 km Hoogste punt: 239,1 m bo seevlak Laagste punt: 3 m benede seevlak Landskapstruktuur Bosse: 36,2 % Waterliggame: 5,2 % Landbou: 49,9 % Ander: 8,7 % Administratiewe verdeling Selfregerende stede: 3 Powiat (distrikte): 18 Munisipaliteite: 114
Wes-Pommere (Pools: województwo zachodniopomorskie) is 'n woiwodskap in Pole. Die woiwodskap is op 1 Januarie 1999 opgerig. Die hoofstad is Szczecin. Wes-Pommere grens aan die Oossee en die Duitse deelstate Mecklenburg-Voorpommere en Brandenburg.
Grootste stede (stede met meer as 20 000 inwoners in 2007) 24px Szczecin (Stettin)– 407 811 (300,83 km²) 24px Koszalin (Köslin)– 107 376 (83 km²) 24px Stargard Szczeciński (Stargard in Pommern)– 70 217 (48,10 km²) 24px Kołobrzeg (Kolberg)– 44 889 (25,67 km²) 24px Świnoujście (Swinemünde)– 40 871 (197,23 km²) 24px Szczecinek (Neustettin)– 38 488 (37,17 km²) 24px Police (Pölitz)– 34 161 (36,84 km²) 24px Wałcz (Deutsche Krone)– 26 094 (38,16 km²) 24px Białogard (Belgard a.d. Persante)– 24 407 (25,72 km²) 24px Goleniów (Gollnow)– 22 440 (11,74 km²) 24px Gryfino (Greifenhagen)– 21 177 (9,58 km²)
Eksterne skakels
Amptelike webtuiste van Pommere Wes-Pommere
Wes-Pommere