duimnael Hideki Yukawa (Japanese: 湯川 秀樹; né Ogawa; 23 Januarie 1907 – 8 September 1981) was 'n Japannese fisikus wat die Nobelprys vir fisika in 1949 ontvang het vir sy suksesvolle voorspelling van die bestaan van die meson. Eksterne skakels
Kategorie:Nobelprys vir Fisika wenners Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1981