Die bosluisboegoe (Agathosma florulenta) is 'n klein tot groot struik wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap by Waenhuiskrans voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 100 km² en is deel van die fynbos. Die spesie se getalle verminder voortdurend weens indringerplante wat die beskikbaarhied van water verminder.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Eksterne skakels

florulenta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika