duimnael Yamamoto Gonnohyōe (山本 権兵衛, Gonnohyōe Yamamoto, 26 November 1852 – 8 Desember 1933), was 'n admiraal in die Japannese Keiserlike Vloot en twee keer Eerste minister van Japan van 1913 tot 1914 en weer van 1923 tot 1924.
Eksterne skakels
Kategorie:Admiraals Kategorie:Eerste Ministers van Japan Kategorie:Geboortes in 1852 Kategorie:Sterftes in 1933