duimnael Terauchi Masatake (Japannees: 寺内 正毅, 5 Februarie 1852 – 3 November 1919), was 'n Japannese militêre offisier en politikus. Hy was 'n Gensui (of maarskalk) in die keiserlike Japannese leër en die eerste minister van Japan van 1916 tot 1918.
Eksterne skakels
Kategorie:Eerste Ministers van Japan Kategorie:Geboortes in 1852 Kategorie:Sterftes in 1919