Knoffelboegoe (Agathosma apiculata) is 'n klein tot groot struik wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap vanaf Riversdal tot Port Alfred voor. Die plant is deel van die fynbos.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Eksterne skakels

apiculata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika