What Happened in the Tunnel is 'n kort Amerikaanse stilfilm uit 1903. Edwin S. Porter is die regisseur,What Happened in the TunnelTracy Fitzpatrick. Art and the Subway: New York Underground vervaardig deur Edison Mfg. Co., en versprei deur Edison Mfg. Co. en Kleine Optical Co. Die hoofrolspelers is Bertha Regustus en Gilbert M. Anderson. duimnael|Die hele rolprent
Storielyn Binne 'n spoorwa sit 'n swart bediende langs 'n wit vrou. Agter albei vroue sit 'n wit man en lees koerant. Die vrou laat sak haar sakdoek. Die man gee dit aan haar terug en begin met haar flankeer. Die trein gaan die tonnel binne en die film vervaag tot swart. Soos die trein uit die tonnel kom, het die twee vroue plekke gewissel en die man soen die swart bediende. Die man kyk rond om te sien of iemand anders dit gesien het en gaan sit terug in verleentheid terwyl die twee vroue lag oor hul slenter.
Hoofrolspelers Bertha Regustus Gilbert M. Anderson
Ontvangs In die boek, For the Love of Pleasure: Women, Movies, and Culture in Turn-of-the-century Chicago, beskryf die skrywer hoe die film handel oor "hoe wydverspreid en voorbeeldig hierdie sintaktiese gebruik van geslagtelike, geklassifiseerde en rasse-elemente is vir die bemagtiging, nie van 'n veralgemeende maar van 'n hoogs besondere soort vroulike blik."
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente