Cleveland Hopkins Internasionale Lughawe is 'n internasionale lughawe in stadsbesit in Cleveland, Ohio, Verenigde State, en is die primêre lughawe wat Groter Cleveland en Noordoos-Ohio bedien. Dit is die grootste en besigste lughawe in die staat, sowel as in die top vyftig grootste lughawens in die VSA volgens passasiersgetalle. Dit is geleë in Cleveland se Hopkins-woonbuurt 14 km suidwes van Downtown Cleveland, aangrensend aan die Glenn Research Centre, een van NASA se tien belangrikste veldsentrums.AIRPORT MASTER RECORD (Geldig vanaf 24 Januarie 2025).
Die lughawe was aan die voorpunt van verskeie innovasies wat nou alledaags is. Dit was die eerste lughawe met 'n lugverkeerbeheertoring en 'n tweevlak-ontwerp wat aankomelinge van vertrekke skei. Dit was ook die eerste lughawe in Noord-Amerika wat direk met 'n spoorvervoerlyn verbind was.
+Grootste lugdienste by CLE (Des 2023 - Nov 2024) Rang Redery Persentasie Passasiers 1 United Airlines 22,93% 2 206 000 2 Frontier Airlines 20,19% 1 942 000 3 Southwest Airlines 13,17% 1 267 000 4 American Airlines 12,98% 1 249 000 5 Delta Air Lines 8,88% 854 000 Ander 21,86% 2 103 000 +Besigste binnelandse roetes vanaf CLE (Des 2023 - Nov 2024)RangStadPassasiersRederye1Atlanta, Georgia434 000Delta, Frontier, Southwest2Chicago–O'Hare, Illinois369 000American, United3Orlando, Florida323 000Frontier, Southwest, Spirit, United4Denver, Colorado280 000Frontier, Southwest, United5Charlotte, Noord-Carolina250 000American, Frontier6Dallas/Fort Worth, Texas240 000American, Frontier7Newark, New Jersey195 000United8Fort Lauderdale, Florida170 000Frontier, Spirit, United9New York-LaGuardia, New York168 000American, Delta, Frontier10Tampa, Florida154 000Frontier, Southwest, United
+Jaarlikse passasiersverkeer by CLE (1999–huidig)JaarPassasiersJaarPassasiersJaarPassasiers199913020 28520099 715 604201910 040 817200013 288 05920109 492 45520204 122 517200111 864 41120119 176 82420217 283 896200210 795 27020129 004 98320228 695 234200310 555 38720139 072 12620239 868 868200411 264 93720147 609 404202410 173 861200511 463 39120158 100 0732025200611 321 05020168 422 6762026200711 459 39020179 140 4452027200811 106 19620189 642 7292028
Verwysings
Kategorie:Lughawens in die Verenigde State van Amerika