Nymphoides sivarajanii is 'n kritiek bedreigde waterplant wat deel van die Menyanthaceae familie is. Die spesie is endemies aan Chettipadi in Malappuram disktrik in Kerala, Indië.

Verwysings

Bronnelys Plants of the World

sivarajanii Kategorie:Flora van Indië Kategorie:Endemiese plante van Indië