duimnael|regs|Die hoofstraat van Bowmore.

Bowmore is 'n klein dorp op die Skotse eiland Islay en is in die middel van die eiland geleë. Die dorp is bekend vir die whisky-distilleerdery met dieselfde naam en die Kilarrow Parish Church.

Bowmore is een van die grootste dorpe op die eiland, saam met Port Ellen.

Kategorie:Nedersettings in Skotland