Cyphia comptonii is 'n knolagtide geofiet wat deel van die Campanulaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap in die Tankwa Karoo voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1 319 km² en is deel van die Sukkulente Karoo-bioom. Die spesie het tans geen bedreigings nie.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
comptonii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika