Cyphia dentariifolia is 'n knolagtide geofiet wat deel van die Campanulaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, vanaf Worcester deur die Klein Karoo tot by Mosselbaai, voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 22 243 km² en daar is dertien bevolkings bekend. Dit het tans geen bedreigings nie.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

dentariifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika