Die Zimbabwiese nasionale sokkerspan verteenwoordig Zimbabwe in internasionale manssokker en word beheer deur die Zimbabwiese sokkervereniging (ZIFA). Die span het nog nooit vir die FIFA Wêreldbeker gekwalifiseer nie, maar het al ses keer vir die Afrikanasiesbeker gekwalifiseer. Zimbabwe het ook die COSAFA-beker al ses keer gewen.

Eksterne skakels

Kategorie:Nasionale sokkerspanne Kategorie:Sokker in Zimbabwe