Die Namibiese nasionale sokkerspan verteenwoordig Namibië in internasionale manssokker en word deur die Namibiese Sokkervereniging (NFA) beheer. Hulle het nog nooit vir die FIFA Wêreldbeker gekwalifiseer nie, maar het vier verskynings in die Afrikabeker-toernooi gemaak. Die span is verteenwoordig in beide FIFA en die Konfederasie van Afrikasokker (CAF).
Sien ook Namibiese nasionale vrouesokkerspan
Eksterne skakels
Kategorie:Nasionale sokkerspanne Kategorie:Sokker in Namibië