Diane Cummins (* 19 Januarie 1974 in Pinetown, KwaZulu-Natal) is 'n atleet wat Kanada verteenwoordig. Sy het aan die 800 meter vir vroue by die Olimpiese Somerspele van 2004 deelgeneem.Diane CumminsDiane CUMMINS

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Kanadese atlete