Brachystegia laurentii is 'n boom wat tot die Fabaceae-familie behoort. Dit is inheems aan tropiese boomveld in die DR Kongo, Gaboen en Kameroen. duimnael|links|Bomanga, die hout van B. laurentii Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika laurentii Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Gaboen Kategorie:Flora van Kameroen