Oxalis amblyosepala is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Oxalidaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant kom op die Bokkeveldberge-eskarp en die Gifberg tot in die noordelike Sederberg voor.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

amblyosepala Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika